Get Adobe Flash player

Testimonials

I would really like to say thanks for the fantastic help and service that we (Clapham) received over the past few weeks with regards to schedules, reports and the finger print system.  It is greatly appreciated. Andre and Nicole your prompt help and endurance was fantastic!

Clapham High School - Noreen

 

BAIE dankie – jy gee altyd uitstekende diens!

IT Expert - Jeandre de Beer

 

Hallo Andre, Baie dankie vir julle harde werk! Jy is ‘n STER

Midrand High

 

Thank you for all your kindness and help this past year.  Wishing you and all your staff a blessed Christmas and a Happy New Year. God Bless. Love from Pat and all at St Thomas

St Thomas Aquinas – Pat

 

Ons by Krugerpark wil vir julle baie baie dankie sê vir al julle hulp en bystand hierdie jaar.  Julle is 'n awesome span en 'n mens gaan ver soek om so 'n bekwame groep te kry.  Nogmaals baie dankie.

Laerskool Krugerpark - Poppie

 

Baie dankie vir al julle ondersteuning en hulp deur die hele jaar!!!  Ek het regtig baie waardering vir dit.

Laerskool Reynorif - Hazel

 

Thank you to you and your team for all your assistance and patience with all here.

Sacred Heart College - Charlot

 

Baie dankie vir al julle hulp en André vir al die LogMeIn sessie die laaste tyd. Julle het my jaareinde baie makliker gemaak. Ek waardeer al julle vriendelike hulp.

Hoërskool Overberg - Marlise

 

On behalf of all of us at Midrand High School – thank you for being an important tool of our trade!

Midrand High - Doris

 

Thank you very much for all your help during the year. A special BIG thank you to Andre who is always so efficient in replying to my emails and fixing when he can. Also to Estelle who knows the programme so well and can always figure out what I have done wrong when I haven’t got a clue.

Sellypark Primary School - Silvia

 

Hiermee wil ons as Laerskool Brakpan-Oos julle hartlik bedank vir julle geduld en behulpsaamheid.

Laerskool Brakpan-Oos - Marinda

 

I just want to say a BIG and very warm thank you to Andre, Estelle, Duane and the rest of the SASPAC team for all the help and support that you give us during the year. Very often, I worry you at very short notice and expect you to solve my problems in a flash – which I am happy to say you very often do! Thank you for making my work at school so much easier and for always being there to help me when I am really desperate.

Midrand High - Camantha

 

Goeie dag Nicole. Ek was hierdie jaar baie in verbinding met u. Dit was vir my lekker om u te skakel indien ek ekstra hulp verlang het.  Baie dankie in die wyse hoe u my ondersteun het en baie dankie vir u geduld. Ons as skool waardeer dit opreg.

Hoërskool Cloetesvile - Joleen

 

Baie dankie dat julle ons so mooi ontvang het met die opleiding en al die bederf met Tee, Koffie, Beskuit, Koekies en die heerlike Middagete. Ons waardeer dit baie.

Kwaggasrand Skool - Marileen

 

Hi Estelle, thank you, Jacques, AJ, Andre and every one on your team for ALL the help you give us (especially me).  We really appreciate it.

Cultura High School - Colleen

 

Dear Estelle and Staff. You people are amazing. Thank you for all your help during this year.
All went well with all our reports at the Department. They even wanted to know how we get it right to have everything so neat (Saspac).

Hoërskool Brandwag - Charmaine

 

Thank you, very much for all the hard work that you have done for us this year.

Sellypark Secondary School – Grace

 

Thank you to all who were always prepared to help us here at FIELDS COLLEGE. I really appreciate you all, your time, patience with me, you are a team is great.

Fields College - Belinda

 

I would like to once again thank you for all the support you have given me throughout the year.

I admire your patience and excellent service that you offer at our most trying times. I would also like to re-iterate that I would not be able to compile academic reports if it wasn`t for you.

Midrand Primary - Patsy

 

Weet nie rerig vir wie om my klagte / voorstel te gee? Ek wil eintlik maar net vir iemand sê hoe goeie 'diens' ek by Jacques kry! Iemand moet weet hoe geduldig is hy met ons wat baie min van die binnegoed van ons rekenaars weet! En hy is altyd bereid om die ekstra myl vir ons skool te loop!

Hoërskool Schoonspruit - Abel

 

Mooi wense vir jou en jou span en baie dankie vir die hulp

Witbank High – Celia

 

Baie, baie dankie vir jou flinke diens, ek waardeer dit regtig baie. Die stressvlakke loop hoog hier, dit help net dat dinge betyds gedoen word. Ook sommer baie dankie aan julle hele span vir altyd vriendelike flinke diens die hele jaar deur. Julle is ‘n uitstekende span bymekaar.

Hoërskool Pietersburg – Malie